Find your dream career in the Lowveld.


Jobs in Nelspruit

Pos beskikbaar vir n bestuurder vir n besige karwas.

 Pos by n besige karwas as bestuurder beskikbaar vir n man . 


Vereiste : Moet n geldige bestuurs lesensie hê.

Moet bereid wees om Mall ure te werk. 

Moet basiese rekenaar vaardighede hê. 

Moet n goeie gesondheid hê.

Moet goed onder druk kan funksioneer. 

Moet so gou as moontlik kan begin werk. 

Stuur verkorte CV na mona@damonalogistics.co.za

No comments:

Post a Comment